Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweeweekliks
tweeweekliks [boodskap #144181] Do, 21 Desember 2023 11:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18960
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweeweekliks
Afbreking: twee•week•liks
Samestelling: twee + weekliks


Byvoeglike naamwoord: tweeweekliks
Attributief: tweeweeklikse

Betekenis:
• Wat elke twee weke gebeur.

Gebruik:
• Die president het 'n spesiale mediakonferensie gehou omdat sy tweeweeklikse konferensie op Kersdag sou val.

Sinoniem:
• halfmaandeliks
• veertiendaagliks

Vertaling:
Engels: biweekly
Nederlands: tweewekelijks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanklop
Volgende onderwerp: konferensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 10:47:02 MGT 2024