Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asbes
asbes [boodskap #144177] Wo, 20 Desember 2023 14:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
asbes
Afbreking: as•bes


Selfstandige naamwoord: asbes
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Draderige/veselagtige delfstof wat nie kan brand nie.

Gebruik:
• Langdurige blootstelling aan asbes veroorsaak asbestose, 'n kanker van die longe.

Sinoniem:
• gareklip
• garingklip
• steenvlas

Afgelei:
• asbesagtig
• asbesberg
• asbesfilter
• asbesgordyn
• asbesklere
• asbesmyn
• asbespapier
• asbesplaat
• asbespoeier
• asbessement
• asbesvoering
• asbesvormig
• blou-asbes

Vertaling:
Engels: asbestos
Nederlands: asbest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: longkanker
Volgende onderwerp: gewildheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 01:47:36 MGT 2024