Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medepligtigheid
medepligtigheid [boodskap #144158] Di, 19 Desember 2023 14:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18960
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
medepligtigheid
Afbreking: me•de•plig•tig•heid
Samestelling: medepligtig + -heid


Selfstandige naamwoord: medepligtigheid
Meervoud: medepligtighede

Betekenis:
• Die handeling van medepligtig wees.

Gebruik:
• Sy is aangekla vir haar medepligtigheid aan die verdwyning van die sewejarige kind.

Sinoniem:
• aandadigheid
• betrokkenheid
• sameswering
• samespanning

Vertaling:
Engels: complicity
Nederlands: medeplichtigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandadigheid
Volgende onderwerp: lewensvaardigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 17:19:20 MGT 2024