Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewese
gewese [boodskap #144156] Di, 19 Desember 2023 13:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18973
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewese
Afbreking: ge•we•se
Samestelling: ge- + wees + -e


Byvoeglike naamwoord: gewese
Attributief: gewese

Betekenis:
• Wat in die verlede bestaan het.

Gebruik:
• Haar man is 'n gewese polisieman.

Sinoniem:
• afgetrede
• eks-
• emeritus
• oud-
• oorlede
• vergange
• voormalige

Antoniem:
• huidig

Vertaling:
Engels: former, late, ex-
Nederlands: gewesen

Nota:
• Sterk verlede deelwoord van wees.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvergeeflik
Volgende onderwerp: aandadigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 18:48:33 MGT 2024