Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gholfhemp
gholfhemp [boodskap #144143] Ma, 18 Desember 2023 11:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gholfhemp.
'n Gholfhemp.
gholfhemp
Afbreking: gholf•hemp
Samestelling: gholf + hemp


Selfstandige naamwoord: gholfhemp
Meervoud: gholfhempde
Verkleinwoord: gholfhempie
Meervoud van verkleining: gholfhempies

Betekenis:
• 'n Hemp met kort moue, 'n kraag en 'n paar knope aan die bokant.

Gebruik:
• Sy het vir hom 'n gholfhemp vir Kersfees gekoop.

Sinoniem:
• polohemp
• tennishemp

Vertaling:
Engels: golf shirt
Nederlands: poloshirt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasry
Volgende onderwerp: vassit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 18:56:40 MGT 2024