Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vang iemand BASS hier!!!!!!!!
Vang iemand BASS hier!!!!!!!! [boodskap #14385] Do, 07 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
boze  is tans af-lyn  boze
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek soek goeie Bars vangplekke in en om Pretoria.
dankie
Jan
Re: Vang iemand BASS hier!!!!!!!! [boodskap #14410 is 'n antwoord op boodskap #14385] Vr, 08 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Gideon....  is tans af-lyn  Gideon....
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
"boze" wrote:
>
> Ek soek goeie Bars vangplekke in en om Pretoria.
> dankie
> Jan
>

O jinne Jan, ek weet nie van Pretoria nie, maar as jy ooit in die Boland kom,
daar is baie vangplek (amper elke dam en rivier het in, en mooies ook). Ek
het so 'n paar weke 'n paar mooies gevang in die Breerivier onder andere een
van ampertjies drie Kg!

Groete uit die Boland

-Gideon-
>

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Vorige onderwerp: Sizwe vat 'n break
Volgende onderwerp: Re: So hou ons partytjie.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 01:43:29 MGT 2024