Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitroeiing
uitroeiing [boodskap #144095] Do, 14 Desember 2023 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitroeiing
Afbreking: uit•roei•ing
Samestelling: uitroei + -ing


Selfstandige naamwoord: uitroeiing
Meervoud: uitroeiings

Betekenis:
• Die handeling van uitroei; om op groot skaal dood te maak.

Gebruik:
• Wetgewing is ingevoer om bedreigde spesies teen uitroeiing te beskerm.

Sinoniem:
• eliminasie
• likwidasie
• obliterasie
• slagting
• uitdelging
• uitwissing
• verdelging
• vernietiging

Afgelei:
• uitroeiingswerk

Vertaling:
Engels: eradication, extermination, annihilation
Nederlands: uitroeiing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitroei
Volgende onderwerp: skaapkraal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:23:37 MGT 2024