Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fundamentalisme
fundamentalisme [boodskap #144068] Sa, 09 Desember 2023 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fundamentalisme
Afbreking: fun•da•men•ta•lis•me
Samestelling: fundamentaal + -isme


Selfstandige naamwoord: fundamentalisme
Meervoud:

Betekenis:
• Die streng handhawing van was as fundamenteel beskou word, veral as 'n godsdienstige of 'n anti-liberale stroming.

Gebruik:
• Die term fundamentalisme word soms in 'n afkeurende konteks gebruik, omdat dit dikwels met onverdraagsaamheid geassosieer word.

Verwant:
• fundamentaal
• fundamentalis
• fundamentalisties

Vertaling:
Engels: fundamentalism
Nederlands: fundamentalisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorsittend
Volgende onderwerp: verregaande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:42:31 MGT 2024