Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbyster
verbyster [boodskap #144066] Vr, 08 Desember 2023 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbyster
Afbreking: ver•by•ster


Werkwoord: verbyster
Verlede tyd: het verbyster

Betekenis:
• Om verwarring of ekstreme verbasing te veroorsaak.

Gebruik:
• Want hy was verbyster deur die groot visvangs, net soos die ander by hom. [Lukas 5:9]

Sinoniem:
• bedwelm
• dronkslaan
• ontnugter
• oorweldig
• stomgeslaan
• verbaas
• verbluf
• verstom
• verwar

Afgelei:
• verbysterd
• verbysterend
• verbystering

Vertaling:
Engels: to confuse, bewilder, perplex
Nederlands: verbijsteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vonnisoplegging
Volgende onderwerp: voorsittend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:55:54 MGT 2024