Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reguleerder
reguleerder [boodskap #144056] So, 03 Desember 2023 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reguleerder
Afbreking: re•gu•leer•der
Samestelling: reguleer + -der


Selfstandige naamwoord: reguleerder
Meervoud: reguleerders
Verkleinwoord: reguleerdertjie
Meervoud van verkleining: reguleerdertjies

Betekenis:
• Toestel wat iets reguleer.
• Persoon of organisasie wat toesig hou.

Gebruik:
• Die gasbottel se reguleerder is stukkend.
• NERSA is die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika.

Sinoniem:
• kontroleerder
• reëlaar
• regulator
• toesighouer
• versteller

Afgelei:
• drukreguleerder
• duikreguleerder
• gasreguleerder
• inligtingsreguleerder
• kredietreguleerder
• waterreguleerder

Vertaling:
Engels: regulator, controller, adjuster
Nederlands: regelaar, toezichthouder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reiservaring
Volgende onderwerp: ontbinding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 13:08:06 MGT 2024