Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Idees vir webwerf Afrikaans.co.za
Idees vir webwerf Afrikaans.co.za [boodskap #14402] Do, 07 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek soek hulp met die ontwikkeling van die webwerf
http://Afrikaans.co.za Enige idees van wat op die werf behoort te
wees of nie daar moet wees nie is welkom. Indien daar iemand met
kennis van MIVA is wat sou belangstel om te help met die werf se
ontwikkeling , ek is bekikbaar by her...@xyzhost4u.co.za
(verwyder die xyz as jy epos aan my stuur. Die paar ekstra letters
help om die adresjagters weg te hou van my posbus)
Ook gereelde rubriekskrywers of nuusbrief moderators(Is dit die regte
woord vir die Engelse moderator) is welkom om epos te stuur.

Groetnis
Herman Steyn
Re: Idees vir webwerf Afrikaans.co.za [boodskap #14428 is 'n antwoord op boodskap #14402] Vr, 08 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 07 May 1998 22:00:42 GMT, in...@host4u.co.za wrote:

> Ek soek hulp met die ontwikkeling van die webwerf
> http://Afrikaans.co.za Enige idees van wat op die werf behoort te
> wees of nie daar moet wees nie is welkom. Indien daar iemand met
> kennis van MIVA is wat sou belangstel om te help met die werf se
> ontwikkeling , ek is bekikbaar by her...@xyzhost4u.co.za
> (verwyder die xyz as jy epos aan my stuur. Die paar ekstra letters
> help om die adresjagters weg te hou van my posbus)
> Ook gereelde rubriekskrywers of nuusbrief moderators(Is dit die regte
> woord vir die Engelse moderator) is welkom om epos te stuur.
>
> Groetnis
> Herman Steyn
>
Herman, ek sou jou aanmoedig om die Knoop netso te inkorporeer. Ek
dink die Knoop het al soort van 'n standaard Afrikaanse "hub" geword.
Wat is MIVA?

(Net so terloopsie - as jy jou e-mail adres gee in die middel van 'n
nuusplasing, hoef jy nie deur die rigmarole te gaan van ekstra
karakters en 'n instruksie nie. Gemorspos jagters kry adresse uit die
"reply to " en "from" velde.)
Re: Idees vir webwerf Afrikaans.co.za [boodskap #14525 is 'n antwoord op boodskap #14402] Ma, 11 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 08 May 1998 11:49:51 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
Potgieter) wrote:

> Herman, ek sou jou aanmoedig om die Knoop netso te inkorporeer. Ek
> dink die Knoop het al soort van 'n standaard Afrikaanse "hub" geword.

Dankie maar dit sal moeilik wees om iemand anders te oortuig om 'n
sukses te deel.

> Wat is MIVA?

Miva is programmeertaal wat gebruik word saam met HTML om bladsye te
skep. Dan kan van databasisse gebruik gemaak word. Meer daaroor by
http://htmlscript.com Jou webgasheer moet dit ondersteun op sy servers
om gebruik te maak daarvan.

>
> (Net so terloopsie - as jy jou e-mail adres gee in die middel van 'n
> nuusplasing, hoef jy nie deur die rigmarole te gaan van ekstra
> karakters en 'n instruksie nie. Gemorspos jagters kry adresse uit die
> "reply to " en "from" velde.)

My "from" veld is gelaai met 'n autorespondeerder sodat daar geen
gemorspos by my land nie.
>
Re: Idees vir webwerf Afrikaans.co.za [boodskap #14526 is 'n antwoord op boodskap #14402] Ma, 11 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Haai julle,

MIVA...ek het dit een keer of wat bekyk maar dit lyk nie of dit die mark
gaan beheers nie. Dis nou die tweede keer dat ek die naam hoor op die net
en dis maar min want ek bly in die Vereenigde State. Miskien sou ek julle
kan interesseer in die baie meer bekende en kragtiger Cold Fusion 3.1? Nes
MIVA het hierdie webwerf,bladsy,page program ook sy eie "tags" wat CFML
genoem word, ColdFusion Markup Language. Dit kan ook databasisse hanteer
met SQL, Access en so aan. CF kreeer JavaScripts "on-the-fly" wanner jy dit
benodig, dis net almal te veel om hier te beskrijwe. Die webgasheer moet
Cold Fusion ondersteun op sy bedieners om dit te laat werk. (Dis ook die
geval met Frontpage) Hul het 'n webwerf op: http://www.allaire.com

Onthou assblief, hierdie is nie "gemorspos" nie (Ek dink die naam is
pragtig) Ek het glad niks met Allaire uit te waai nie. Ek's maar net 'n dom
meissiekind wat daai program gebruik.

mooi bly,

Jennifer

LS Hoe kry ik daai punktuasies op my letters soos julle?

in...@host4u.co.za wrote:

> On Fri, 08 May 1998 11:49:51 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
> Potgieter) wrote:
>
>> Herman, ek sou jou aanmoedig om die Knoop netso te inkorporeer. Ek
>> dink die Knoop het al soort van 'n standaard Afrikaanse "hub" geword.
>
> Dankie maar dit sal moeilik wees om iemand anders te oortuig om 'n
> sukses te deel.
>
>> Wat is MIVA?
>
> Miva is programmeertaal wat gebruik word saam met HTML om bladsye te
> skep. Dan kan van databasisse gebruik gemaak word. Meer daaroor by
> http://htmlscript.com Jou webgasheer moet dit ondersteun op sy servers
> om gebruik te maak daarvan.
>
>>
>> (Net so terloopsie - as jy jou e-mail adres gee in die middel van 'n
>> nuusplasing, hoef jy nie deur die rigmarole te gaan van ekstra
>> karakters en 'n instruksie nie. Gemorspos jagters kry adresse uit die
>> "reply to " en "from" velde.)
>
> My "from" veld is gelaai met 'n autorespondeerder sodat daar geen
> gemorspos by my land nie.
>>
Re: Idees vir webwerf Afrikaans.co.za [boodskap #14849 is 'n antwoord op boodskap #14402] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 07 May 1998 22:00:42 GMT, in...@host4u.co.za wrote:

> Ek soek hulp met die ontwikkeling van die webwerf
> http://Afrikaans.co.za Enige idees van wat op die werf behoort te
> wees of nie daar moet wees nie is welkom. Indien daar iemand met
> kennis van MIVA is wat sou belangstel om te help met die werf se
> ontwikkeling , ek is bekikbaar by her...@xyzhost4u.co.za
> (verwyder die xyz as jy epos aan my stuur. Die paar ekstra letters
> help om die adresjagters weg te hou van my posbus)
> Ook gereelde rubriekskrywers of nuusbrief moderators(Is dit die regte
> woord vir die Engelse moderator) is welkom om epos te stuur.
>
> Groetnis
> Herman Steyn
>

Ek het nie nou idees nie maar ek ondersteun die beginsel van so 'n
blad. Sterkte. Louis
Vorige onderwerp: Uit Beeld
Volgende onderwerp: Dankie tog Luyt is uit die pad!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 07:40:07 MGT 2024