Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klankspan
klankspan [boodskap #143991] So, 26 November 2023 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klankspan
Afbreking: klank•span
Samestelling: klank + span


Selfstandige naamwoord: klankspan
Meervoud: klankspanne

Betekenis:
• 'n Span wat mikrofone, luidsprekers, klankborde en ander toerusting vir byeenkomste opstel en dit beman.

Gebruik:
• 'n Opgeleide klankspan sal sorg vir kwaliteit klank gedurende die vertoning.

Verwant:
• klankingenieur
• klankman

Vertaling:
Engels: sound team
Nederlands: geluidsteam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Sabbat
Volgende onderwerp: klankbord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 20:14:28 MGT 2024