Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volbring
volbring [boodskap #143986] Sa, 25 November 2023 17:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volbring
Afbreking: vol•bring
Samestelling: vol + bring


Werkwoord: volbring
Verlede tyd: het volbring

Betekenis:
• Om 'n professie te vervul of 'n taak heeltemal uit te voer.

Gebruik:
• Jesus het aan die kruis gesê: "Dit is volbring!" [Johannes 19:30]

Sinoniem:
• afhandel
• afrond
• behaal
• bereik
• eindig
• gedoen
• klaarmaak
• nagekom
• realiseer
• regkry
• uitrig
• uitvoer
• verrig
• vervul
• verwesenlik
• voleindig
• voltooi
• volvoer

Afgelei:
• volbringing

Vertaling:
Engels: to fulfil, accomplish, achieve
Nederlands: volbrengen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heilsboodskap
Volgende onderwerp: paslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:12:45 MGT 2024