Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aftree
aftree [boodskap #143979] Sa, 25 November 2023 08:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aftree
Afbreking: af•tree
Samestelling: af + tree


Werkwoord: tree af, aftree
Verlede tyd: het afgetree
Teenwoordige deelwoord: aftredend, aftredende
Verlede deelwoord: afgetreede

Betekenis:
• Om weens ouderdom op te hou werk; die juk/tuig neerlê.
• Om met treë te meet.

Gebruik:
• Ek wil volgende jaar aftree en in 'n huisie langs die see gaan woon.
• Hy tree die erf af om die lengte en breedte te bepaal.

Afgelei:
• aftreegeld
• aftreegrens
• aftreehuis
• aftreepakket
• aftree-oord
• aftree-ouderdom

Vertaling:
Engels: to retire, step down, go on pension
Nederlands: aftreden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: programmeer
Volgende onderwerp: aftrede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:13:27 MGT 2024