Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biologies
biologies [boodskap #143972] Vr, 24 November 2023 17:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19038
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
biologies
Afbreking: bio•lo•gies


Byvoeglike naamwoord: biologies
Attributief: biologiese

Betekenis:
• Wat die biologie betref. Met betrekking tot lewende wesens.
• Wat natuurlik/ organies is en sonder inmenging ontstaan het.


Gebruik:
Biologiese wapens soos antraks is verbode.
• Elke kind het 'n biologiese ma en 'n pa.

Hiponiem:
• mikrobiologies
• radiobiologies

Afkorting:
• biol.

Vertaling:
Engels: biological
Nederlands: biologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hidrosfeer
Volgende onderwerp: watersiklus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 17:51:48 MGT 2024