Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fiksasie
fiksasie [boodskap #143970] Vr, 24 November 2023 16:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fiksasie
Afbreking: fik•sa•sie


Selfstandige naamwoord: fiksasie
Meervoud: fiksasies

Betekenis:
• 'n Sterk belangstelling of oordrewe fokus op iets.
• Vashegting of binding.

Gebruik:
• Fokus op die toekoms en waak teen 'n fiksasie op die verlede.
• Peulplante kan beduidende hoeveelhede stikstof deur fiksasie vaslê.

Afgelei:
• stikstoffiksasie

Vertaling:
Engels: fixation
Nederlands: fixatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloederig
Volgende onderwerp: hidrosfeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:38:27 MGT 2024