Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sakevertroue
sakevertroue [boodskap #143960] Do, 23 November 2023 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sakevertroue
Afbreking: sa•ke•ver•trou•e
Samestelling: sake + vertroue


Selfstandige naamwoord: sakevertroue
Meervoud:

Betekenis:
• Vertroue in die ekonomie en besigheidsomgewing (as maatstaf van hoe gesond 'n land se ekonomie is).

Gebruik:
Sakevertroue het in die eerste kwartaal afgeneem.

Sinoniem:
• besigheidsvertroue
• handelsvertroue

Afgelei:
• sakevertroue-indeks

Vertaling:
Engels: business confidence
Nederlands: zakelijk vertrouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feesseisoen
Volgende onderwerp: verskeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:16:17 MGT 2024