Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vierjaarliks
vierjaarliks [boodskap #143925] Ma, 20 November 2023 16:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vierjaarliks
Afbreking: vier•jaar•liks
Samestelling: vier + jaar + -liks


Byvoeglike naamwoord: vierjaarliks
Attributief: vierjaarlikse

Betekenis:
• Wat elke vier jaar plaasvind.

Gebruik:
• Die Olimpiese Spele word vierjaarliks aangebied.

Vertaling:
Engels: four-yearly, quadrennially
Nederlands: vierjaarlijks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krieketspan
Volgende onderwerp: beskikbaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 12:01:54 MGT 2024