Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pienkvoet
pienkvoet [boodskap #143920] Ma, 20 November 2023 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pienkvoet
Afbreking: pienk•voet
Samestelling: pienk + voet


Selfstandige naamwoord: pienkvoet
Meervoud: pienkvoete
Verkleinwoord: pienkvoetjie
Meervoud van verkleining: pienkvoetjie

Betekenis:
• 'n Jong mens; baba.

Gebruik:
• Die paartjie het 'n pienkvoet ryker geword.

Sinoniem:
• baba
• kleintjie
• pasgeborene
• suigeling

Vertaling:
Engels: baby, infant
Nederlands: kindje, wiegenkind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omkeerpunt
Volgende onderwerp: inpalm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:08:39 MGT 2024