Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sizwe vat 'n break
Sizwe vat 'n break [boodskap #14392] Do, 07 Mei 1998 00:00
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Net ingeval leendert en ander eendersdenkendes my stilte verkeerd interpreteer.
Vandag, Donderdag, is die eerste keer dat ek weer op kantoor is na 'n paar dae
in New Orleans (of N'Awlins soos hulle daar se). More (Vrydag) is ek weer op
pad na die eiland van St. Lucia. Alles werk, egter. Gaan bietjie kyk hoe
omgewingsgroen die olie in St. Lucia is. Ek is weer volgende week op kantoor
en laat my stem dan weer hoor.

Sizwe Banzi
Re: Sizwe vat 'n break [boodskap #14393 is 'n antwoord op boodskap #14392] Do, 07 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
SizweBanzi skryf:

> More (Vrydag) is ek weer op
> pad na die eiland van St. Lucia. Alles werk, egter. Gaan bietjie kyk hoe
> omgewingsgroen die olie in St. Lucia is.

Jis, ou Sizwe, jy't 'n nice job! Ons ouens kan nie eers meer Mtubatuba toe
gaan nie, wat nog te sê van St. Lucia!

Ek neem aan jy weet wanneer olie donkergroen genoeg is, of hoe?

Geniet dit.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Gloudina dissekteer "apartheid"
Volgende onderwerp: Vang iemand BASS hier!!!!!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 02:43:23 MGT 2024