Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pos Pyn 2
Pos Pyn 2 [boodskap #1439] Do, 24 Julie 2003 22:53
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
> Dis 'n probleem met Google - dat jy nie die boodskappe wat jy gestuur
> het iewers kan stoor nie? Of is daar so opsie wat ek dalk net nie
> raakgesien het nie?

Nee, daar is nie so 'n opsie nie. Jy kan wel 'n copy vir jouself
e-pos, maar dis al.

Ek is vir 'n paar dae in Brighton, en die internet verskaffer wat ek
hier gebruik het nie die groep op die lys nie. So ek gebuik 'n
gekompliseerde sisteem: ek kyk na die pos op News2Web, en pos dan deur
Google. Vandag het diè sisteem my in die steek gelaat.

Lorinda
Vorige onderwerp: Pos Pyn
Volgende onderwerp: Meeu Pes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:55:46 MGT 2024