Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naaswenner
naaswenner [boodskap #143881] Sa, 18 November 2023 18:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19036
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naaswenner
Afbreking: naas•wen•ner
Samestelling: naas + wenner


Selfstandige naamwoord: naaswenner
Meervoud: naaswenners
Verkleinwoord: naaswennertjie
Meervoud van verkleining: naaswennertjies

Betekenis:
• Die persoon wat tweede kom; 'n tweede plek behaal.

Gebruik:
• Die wenner en naaswenner sal elk 'n stewige som geld wen.

Vertaling:
Engels: runner-up
Nederlands: tweede plaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: 80ste
Volgende onderwerp: veeldoelig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:46:09 MGT 2024