Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vosperd
vosperd [boodskap #143843] Di, 14 November 2023 13:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vosperde
Vosperde
vosperd
Afbreking: vos•perd
Samestelling: vos + perd


Selfstandige naamwoord: vosperd
Meervoud: vosperde
Verkleinwoord: vosperdjie
Meervoud van verkleining: vosperdjies

Betekenis:
• 'n Bruinrooi perd met ligte maanhare en stert.

Gebruik:
• O, ek het 'n perd, 'n blink vosperd met 'n splinternuwe saal.

Sinoniem:
• bleekvos
• sweetvos

Vertaling:
Engels: bayard, sorrel horse, chestnut horse
Nederlands: vospaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slotsom
Volgende onderwerp: liries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:34:31 MGT 2024