Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaaptjop
skaaptjop [boodskap #143834] Ma, 13 November 2023 17:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19031
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaaptjop
Afbreking: skaap•tjop
Samestelling: skaap + tjop


Selfstandige naamwoord: skaaptjop
Meervoud: skaaptjops
Verkleinwoord: skaaptjoppie
Meervoud van verkleining: skaaptjoppies

Betekenis:
• 'n Tjop (vleissnit) van 'n skaap.

Gebruik:
• Ek sal die skaaptjops as hoofgereg neem.

Sinoniem:
• skaapkotelet

Vertaling:
Engels: mutton chop, lamb chops
Nederlands: lamskotelet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haarstyl
Volgende onderwerp: siestog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:11:12 MGT 2024