Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gerieflik
gerieflik [boodskap #143805] So, 12 November 2023 16:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gerieflik
Afbreking: ge•rief•lik
Samestelling: gerief + -lik


Byvoeglike naamwoord: gerieflik
Vergrotende trap: geriefliker
Oortreffende trap: gerieflikste
Attributief: gerieflike
Partitief: geriefliks

Betekenis:
• Met groot gerief. Wat gemaklik is en tyd bespaar.

Gebruik:
• Ons woon gerieflik naby aan die winkels.

Sinoniem:
• behaaglik
• gemaklik
• genoeglik
• handig
• moeiteloos
• prakties
• welbehaaglik

Antoniem:
• ongerieflik

Afgelei:
• gerieflikheid

Vertaling:
Engels: convenient, comfortable
Nederlands: gerieflijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sigself
Volgende onderwerp: 61ste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:04:03 MGT 2024