Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderspeel
onderspeel [boodskap #143800] So, 12 November 2023 09:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderspeel
Afbreking: on•der•speel
Samestelling: onder + speel


Werkwoord: onderspeel
Verlede tyd: het onderspeel

Betekenis:
• Om as minder belangrik af te maak.

Gebruik:
• Die minister onderspeel die omvang van die korrupsie in sy departement.

Antoniem:
• oorspeel

Vertaling:
Engels: to underplay, downplay
Nederlands: ondermijnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurlaatbaar
Volgende onderwerp: applikant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:37:18 MGT 2024