Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winskoop
winskoop [boodskap #143782] Sa, 11 November 2023 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
winskoop
Afbreking: wins•koop
Samestelling: wins + koop


Selfstandige naamwoord: winskoop
Meervoud: winskope
Verkleinwoord: winskopie
Meervoud van verkleining: winskopies

Betekenis:
• Iets wat teen 'n voordelige prys aangekoop kan word.

Gebruik:
• R10 vir 'n brood is 'n winskopie.

Antoniem:
• duurkoop

Vertaling:
Engels: bargain
Nederlands: koopje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: markprys
Volgende onderwerp: afvra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:14:05 MGT 2024