Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feestyd
feestyd [boodskap #143779] Sa, 11 November 2023 18:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feestyd
Afbreking: fees•tyd
Samestelling: fees + tyd


Selfstandige naamwoord: feestyd
Meervoud: feestye

Betekenis:
• Tyd waartydens daar fees gevier word.

Gebruik:
• Die feestyd is nie vir almal 'n tyd van vreugde, familie en omgee vir mekaar nie.

Sinoniem:
• feesgety
• feesseisoen

Vertaling:
Engels: celebration time
Nederlands: feesttijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spesialiseer
Volgende onderwerp: skeptikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:28:11 MGT 2024