Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spesialiseer
spesialiseer [boodskap #143778] Sa, 11 November 2023 18:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spesialiseer
Afbreking: spe•si•a•li•seer


Werkwoord: spesialiseer
Verlede tyd: het gespesialiseer

Betekenis:
• Om jou op iets toe te spits sodat jy daarin deskundig/bekwaam word.

Gebruik:
• 'n Stomaterapeut is 'n dokter wat in mondsiektes spesialiseer.

Sinoniem:
• fokus
• toespits

Afgelei:
• spesialis
• spesialisasie
• spesialisering

Vertaling:
Engels: to specialise
Nederlands: specialiseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: hierteen
Volgende onderwerp: feestyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:38:37 MGT 2024