Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nominasie
nominasie [boodskap #143775] Sa, 11 November 2023 10:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nominasie
Afbreking: no•mi•na•sie


Selfstandige naamwoord: nominasie
Meervoud: nominasies

Betekenis:
• Die handeling van nomineer; om iemand vir 'n taak te benoem.

Gebruik:
• Die nominasie is gesekondeer en daar is tot stemming oorgegaan.

Sinoniem:
• aanbeveling
• aanwysing
• benoeming

Afgelei:
• nominasiedag
• nominasielys
• nominasievorm

Vertaling:
Engels: nomination
Nederlands: nominatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regsadviseur
Volgende onderwerp: geregshof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:34:13 MGT 2024