Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Pakistan
Pakistan [boodskap #143770] Vr, 10 November 2023 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Pakistan se vlag.
Pakistan se vlag.
Kaart van Pakistan.
Kaart van Pakistan.
Pakistan
Afbreking: Pa•ki•stan


Pleknaam: Pakistan

Betekenis:
• 'n Land in Suid-Asië, amptelik die Islamitiese Republiek Pakistan.

Gebruik:
Pakistan grens aan Iran, Afghanistan, Sjina en Indië.

Afgelei:
• Pakistanse
• Pakistani

Vertaling:
Engels: Pakistan
Nederlands: Pakistan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkbaar
Volgende onderwerp: Afghanistan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:57:45 MGT 2024