Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onwerkbaar
onwerkbaar [boodskap #143768] Vr, 10 November 2023 15:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onwerkbaar
Afbreking: on•werk•baar
Samestelling: on- + werkbaar


Byvoeglike naamwoord: onwerkbaar
Attributief: onwerkbare
Partitief: onwerkbaars

Betekenis:
• Wat nie prakties of werkbaar is nie.

Gebruik:
• Die plan is ondeurdag en onwerkbaar.

Sinoniem:
• onmoontlik
• onprakties
• onuitvoerbaar
• onvervulbaar

Antoniem:
• werkbaar

Afgelei:
• onwerkbaarheid

Vertaling:
Engels: unworkable
Nederlands: onwerkbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ag-en-negentigste
Volgende onderwerp: werkbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:20:05 MGT 2024