Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ag-en-negentig
ag-en-negentig [boodskap #143758] Vr, 10 November 2023 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ag-en-negentig
Afbreking: ag(t)-en-ne•gen•tig


Telwoord: ag-en-negentig

Betekenis:
• Die getal 98. Een meer as sewe-en-negentig en een minder as nege-en-negentig.

Gebruik:
• Sy word vanjaar ag-en-negentig.

Wisselvorm:
• ag-en-neëntig
• agt-en-neëntig
• agt-en-negentig

Verwant:
• ag-en-negentigste

Vertaling:
Engels: ninety-eight
Nederlands: achtennegentig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ag-en-neëntig
Volgende onderwerp: een-en-neëntigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:18:15 MGT 2024