Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neëntiende
neëntiende [boodskap #143746] Vr, 10 November 2023 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neëntiende
Afbreking: ne•ën•tien•de


Rangtelwoord: neëntiende

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord neëntien (19). Nommer neëntien in 'n ry of gedeel deur neëntien.

Gebruik:
• Die taak moet teen die neëntiende afgehandel wees.

Wisselvorm:
• negentiende

Afkorting:
• 19de
• 19e

Vertaling:
Engels: nineteenth
Nederlands: negentiende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neënde
Volgende onderwerp: neëntigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:10:10 MGT 2024