Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neënde
neënde [boodskap #143745] Vr, 10 November 2023 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neënde
Afbreking: ne•ën•de


Rangtelwoord: neënde

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord nege (9). Nommer nege in 'n ry of gedeel deur nege.

Gebruik:
• Op die neënde dag van die vierde maand was die kos in die stad op. [2 Konings 25:3]

Wisselvorm:
• negende

Afkorting:
• 9de
• 9e

Vertaling:
Engels: ninth
Nederlands: negende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruveld
Volgende onderwerp: neëntiende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:01:17 MGT 2024