Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruveld
ruveld [boodskap #143744] Do, 09 November 2023 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruveld
Afbreking: ru•veld
Samestelling: ru + veld


Selfstandige naamwoord: ruveld
Meervoud: ruvelde
Verkleinwoord: ruveldjie
Meervoud van verkleining: ruveldjies

Betekenis:
• Die deel van 'n gholfbaan (langs die skoonveld en setperk) waar die gras nie kort gesny is nie.

Gebruik:
• Die gholfspeler se bal het skeef getrek en in die ruveld beland.

Sinoniem:
• ruigte
• sukkelveld

Antoniem:
• skoonveld

Vertaling:
Engels: rough
Nederlands: ruw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewustheid
Volgende onderwerp: neënde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:56:08 MGT 2024