Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toetree
toetree [boodskap #143737] Di, 07 November 2023 08:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toetree
Afbreking: toe•tree
Samestelling: toe + tree


Werkwoord: tree toe, toetree
Verlede tyd: het toegetree

Betekenis:
• Om aan te sluit of 'n lid te word.
• Om betrokke te raak.
• Om te te begin.

Gebruik:
• Hy tree tot die weermag toe en ontvang opleiding in Kimberley.
• Toe hy tot die politiek toetree moes sy broer die plaas oorvat.
• Daarna het die dood vinnig toegetree.

Sinoniem:
• aansluit
• intree

Afgelei:
• toetrede
• toetreeding
• toetreegeld

Vertaling:
Engels: to join, enrol; to become involved; to begin, start, intervene
Nederlands: toetreden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toetrede
Volgende onderwerp: 46ste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:44:47 MGT 2024