Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorhandiging
oorhandiging [boodskap #143714] So, 05 November 2023 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorhandiging
Afbreking: oor•han•di•ging
Samestelling: oorhandig + -ing


Selfstandige naamwoord: oorhandiging
Meervoud: oorhandiginge, oorhandigings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van oorhandig.

Gebruik:
• Die oorhandiging van die trofee sal om tweeuur plaasvind.

Sinoniem:
• aanbieding
• aflewering
• besorging
• terhandstelling
• uitreiking

Vertaling:
Engels: handover, presentation
Nederlands: overhandiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pikgietswart
Volgende onderwerp: uitsaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:56:28 MGT 2024