Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dagvaar
dagvaar [boodskap #143712] So, 05 November 2023 08:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dagvaar
Afbreking: dag•vaar


Werkwoord: dagvaar
Verlede tyd: het gedagvaar

Betekenis:
• Om iemand te beveel om voor 'n hof te verskyn.

Gebruik:
• Ek sal jou vir naamskending dagvaar as jy sulke leuens versprei.

Sinoniem:
• aankla
• beskuldig
• vervolg

Afgelei:
• dagvaarding

Vertaling:
Engels: to summon to court, subpoena
Nederlands: dagvaarden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waaragter
Volgende onderwerp: pikgietswart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:44:31 MGT 2024