Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geskenkpapier
geskenkpapier [boodskap #143709] So, 05 November 2023 07:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Geskenkpapier
Geskenkpapier
geskenkpapier
Afbreking: ge•skenk•pa•pier
Samestelling: geskenk + papier


Selfstandige naamwoord: geskenkpapier
Meervoud: geskenkpapiere
Verkleinwoord: geskenkpapiertjie
Meervoud van verkleining: geskenkpapiertjies

Betekenis:
• Mooi papier waarin geskenke toegedraai word.

Gebruik:
• Die kersgeskenke is netjies in rooi geskenkpapier toegedraai.

Vertaling:
Engels: wrapping paper
Nederlands: cadeaupapier, inpakpapier, geschenkpapier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toedraai
Volgende onderwerp: smokkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:43:07 MGT 2024