Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragonderbreking
kragonderbreking [boodskap #143706] Sa, 04 November 2023 19:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragonderbreking
Afbreking: krag•on•der•bre•king
Samestelling: krag + onderbreking


Selfstandige naamwoord: kragonderbreking
Meervoud: kragonderbrekings
Verkleinwoord: kragonderbrekinkie
Meervoud van verkleining: kragonderbrekinkies

Betekenis:
• 'n Onderbreking in die lewering van krag/ elektrisiteit.

Gebruik:
• Sakeondernemings word swaar deur die kragonderbrekings geraak.

Sinoniem:
• kragverlies
• spanningsverlaging
• stroomonderbreking

Vertaling:
Engels: power outage, power interruption
Nederlands: stroomonderbreking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Sirië
Volgende onderwerp: kontinuum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:38:05 MGT 2024