Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Sirië
Sirië [boodskap #143705] Sa, 04 November 2023 19:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Sirië.
Kaart van Sirië.
Sirië se vlag.
Sirië se vlag.
Sirië
Afbreking: Si•ri•ë


Pleknaam: Sirië

Betekenis:
• 'n Land in die Midde-Ooste, amptelik die Arabiese Republiek Sirië.

Gebruik:
Sirië grens aan Turkye, Israel, Irak, Jordanië en Libanon.

Verwant:
• Assirië
• Siriër
• Siries

Vertaling:
Engels: Syria
Nederlands: Syrië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vakmanskap
Volgende onderwerp: kragonderbreking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:33:47 MGT 2024