Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakmanskap
vakmanskap [boodskap #143704] Sa, 04 November 2023 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vakmanskap
Afbreking: vak•man•skap
Samestelling: vakman + -skap


Selfstandige naamwoord: vakmanskap
Meervoud: vakmanskappe

Betekenis:
• Vaardigheid in 'n beroep of stokperdjie. Die vermoeë om werk van hoë kwaliteit te lewer.

Gebruik:
• Swak vakmanskap steek oral kop uit en dit lyk of vakmanne nie meer trots is op hulle werk nie.

Sinoniem:
• bedrewenheid
• bekwaamheid
• deskundigheid
• kompetensie
• kundigheid
• meesterskap
• vaardigheid
• vakbedrewenheid
• vakkundigheid
• vakvernuf
• vakwerk
• vernuf

Vertaling:
Engels: workmanship, craftsmanship, artisanship
Nederlands: vakmanschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moedeloosheid
Volgende onderwerp: Sirië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:15:56 MGT 2024