Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konstruksiewerker
konstruksiewerker [boodskap #143701] Sa, 04 November 2023 12:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konstruksiewerker
Afbreking: kon•struk•sie•wer•ker
Samestelling: konstruksie + werker


Selfstandige naamwoord: konstruksiewerker
Meervoud: konstruksiewerkers

Betekenis:
• Persoon wat konstruksiewerk doen; iemand wat geboue bou.

Gebruik:
• 'n Konstruksiewerker is op die bouperseel beseer toe 'n muur onverwags omgeval het.

Sinoniem:
• bouwerker

Vertaling:
Engels: construction worker
Nederlands: bouwvakker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blitspatrollie
Volgende onderwerp: klaarkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:20:17 MGT 2024