Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blitspatrollie
blitspatrollie [boodskap #143700] Sa, 04 November 2023 11:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
blitspatrollie
Afbreking: blits•pa•trol•lie
Samestelling: blits + patrollie


Selfstandige naamwoord: blitspatrollie
Meervoud: blitspatrollies

Betekenis:
• Eenheid van die polisie wat vinnig kan reageer.

Gebruik:
• Die blitspatrollie het die diewe op heterdaad betrap.

Vertaling:
Engels: flying squad
Nederlands: noodpatrouille

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noodbehandeling
Volgende onderwerp: konstruksiewerker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:02:50 MGT 2024