Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodbehandeling
noodbehandeling [boodskap #143699] Sa, 04 November 2023 11:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodbehandeling
Afbreking: nood•be•han•de•ling
Samestelling: nood + behandeling


Selfstandige naamwoord: noodbehandeling
Meervoud: noodbehandelinge, noodbehandelings

Betekenis:
• Eerste behandeling wat tydens 'n mediese noodgeval toegepas word.

Gebruik:
• Ten spyte van die noodbehandeling wat deur nooddienswerkers toegepas is, is die man op die toneel dood verklaar.

Vertaling:
Engels: emergency treatment
Nederlands: spoedbehandeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: linie
Volgende onderwerp: blitspatrollie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:25:40 MGT 2024