Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ineen
ineen [boodskap #143697] Sa, 04 November 2023 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ineen
Afbreking: in•een
Samestelling: in+een


Bywoord: ineen

Betekenis:
• Wat tot een verenig is (meestal die bywoordelike deel van 'n skeibare werkwoord).

Gebruik:
• Die vrou sak ineen (die werkwoord is ineensak).

Sinoniem:
• gekoppel
• inmekaar
• onverdeeld
• opeenvolgend
• verbind

Afgelei:
• ineendraai
• ineendring
• ineenflans
• ineenfrommmel
• ineengroei
• ineengryp
• ineenhaak
• ineenkrimp
• ineenloop
• ineenpas
• ineenrol
• ineensak
• ineensink
• ineensluit
• ineensmelt
• ineenstort
• ineenstrengel
• ineenval
• ineenvleg
• ineenvloei

Vertaling:
Engels: into one another
Nederlands: ineen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ineenstort
Volgende onderwerp: linie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:08:15 MGT 2024