Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagrus
nagrus [boodskap #143694] Sa, 04 November 2023 09:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nagrus
Afbreking: nag•rus
Samestelling: nag + rus


Selfstandige naamwoord: nagrus
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand van slaap in die nag waartydens 'n mens nie weet wat om jou aangaan nie.

Gebruik:
• Hoop jy het 'n goeie nagrus gehad.

Sinoniem:
• slaap

Vertaling:
Engels: nights rest
Nederlands: nachtrust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siekeboeg
Volgende onderwerp: instroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:37:40 MGT 2024