Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siekeboeg
siekeboeg [boodskap #143693] Sa, 04 November 2023 07:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
siekeboeg
Afbreking: sie•ke•boeg
Samestelling: siek + -e- + boeg


Selfstandige naamwoord: siekeboeg
Meervoud: siekeboeë
Verkleinwoord: siekeboegie
Meervoud van verkleining: siekeboegies

Betekenis:
• Plek waarheen mense wat siek of beseer is geneem word; spesiale kamer, saal of 'n boeg op 'n skip waar mense mediese versorg word.

Gebruik:
• Die beseerde rugbyspeler is na die siekeboeg geneem.

Sinoniem:
• siekekamer

Vertaling:
Engels: sick bay, med bay, infirmary
Nederlands: ziekenboeg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berading
Volgende onderwerp: nagrus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:46:58 MGT 2024