Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Italianer
Italianer [boodskap #143689] Vr, 03 November 2023 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Italianer
Afbreking: I•ta•li•a•ner


Selfstandige naamwoord: Italianer
Meervoud: Italianers
Verkleinwoord: Italianertjie
Meervoud van verkleining: Italianertjies

Betekenis:
• 'n Persoon van Italië of Italiaanse afkoms.

Gebruik:
• Sy is met 'n Italianer getroud.

Wisselvorm:
• Italiaan

Verwant
• Italiaans
• Italië

Vertaling:
Engels: Italian
Nederlands: Italianer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stortreën
Volgende onderwerp: verskrompel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:16:10 MGT 2024